Vanaf Swakop noordwaarts is daar kort kort bordjies (as dit nie afgeroes is nie) wat visvang plekke aanwys. Horingbaai se bord is af maar mense maak seker dat mens moet weet waar dit is. Nog plekke is Sarah se gat, Tolla se gat, Myl 100, Predikantsgat ens.

Dankie vir die kyk van vissers net, ek moet net noem dat daai net vanaf skepe kom, heeltemal te groot vir persone om met die hand in te bring

Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on November 9, 2018 at 8:08pm

Baie oulik en mooi foto, Tersia.

Comment by Elna Geringer on November 9, 2018 at 2:33pm

Slim plan wat hier gemaak is en jy was net so slim om die foto te neem. Oulik Tersia

Comment by Doretha Kock on November 9, 2018 at 1:26pm

Oulike baken, Tersia.

Comment by Gerrie Lambrechts on November 9, 2018 at 8:22am

Baie goed geneem Tersia, mooi en interessante foto.

Comment by Anita du Toit on November 8, 2018 at 10:31pm

Mooi gedoen Tersia

Comment by Johan de Beer on November 8, 2018 at 8:32pm

Mooi foto 

Comment by Hennie Cronjé on November 8, 2018 at 7:46pm

Ja, dis 'n unieke wêreld daardie. Hierdie foto is so tipies daarvan. Baie goed gefotografeer.

Comment by Pieter Steyn on November 8, 2018 at 6:39pm

Baie mooi een Tersia

Comment by gabriel parsons on November 8, 2018 at 5:47pm

Mooi foto Tersia

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html