Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Mark on February 14, 2020 at 10:29am

Mooi helder kleur wat jy van hom gekry het, dit vertoon baie mooi teen die dowwe kaki agtergond.

Comment by Josef Steyn on February 14, 2020 at 9:42am

Baie mooi Johan. Dit lyk asof hy sy kleur aangepas het by die plant waarop hy sit. Ek wonder dus of hulle wel in staat is om kleurveranderings te weeg te bring.

Comment by Hennie Cronjé on February 14, 2020 at 7:24am

Delikaat en pragtig! ‘n Uitstekende foto! Dis lekker om na te kyk. Baie mooi!

Comment by Pine on February 13, 2020 at 10:55pm

Dankie vir jou kommentaar op my oog en tong foto van vandag. Die velddiepte my die erge zoom is nogal baie vlak gewees.

Comment by Pine on February 13, 2020 at 10:54pm

Pragtige foto Johan!! Skerp fokus, goeie detail, mooi kleure, ń puik agtergrond en ń parmantige houding van jou model. Die kamoeflering van die Hottetotsgot met dit waarop hy sit is ook baie goed.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html