Baie dankie vir die kyk en kommentaar op my foto. Ek waardeer dit.
Shooting Mode Manual Exposure
Shutter Speed 1/2500
Aperture Value 5.6
Metering Mode Evaluative Metering
ISO Speed 400
Focal Length 180.0mm

Views: 26

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on January 17, 2020 at 4:30am

Dit lyk nogal of hier 'n soentjie uit gedeel word. BGG Pieter

Comment by Ella Fourie on January 16, 2020 at 10:19pm

Goeie aksie foto Pieter.

Comment by Johan Ayres on January 16, 2020 at 10:12pm

Kostelike toneel en baie mooi foto.

Comment by Tina le Grange on January 16, 2020 at 9:49pm

Pieter dit is so 'n besondere toneel, bly saam met jou dat jy die kans gekry het.

Mooi skerp fokus en sowaar 'n blink ogie ook.

Comment by Pine on January 16, 2020 at 9:16pm

Goeie foto van die interaksie tussen die twee olifante!

Comment by Josef Steyn on January 16, 2020 at 4:04pm

Oulik. Ek wonder wat die doel hiervan is.

Comment by Hennie Cronjé on January 16, 2020 at 7:38am

Dis pragtig, met mooi interaksie tussen die olifante. Mooi skerp fokus ook met mooi kleure. Dis interessant hoe olifante se kleur wissel nav die modder waarin hul bad.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html