Luiperd wat wag hou oor Houtbaai. Hier het ek die kontrasbietjie te veel gedruk wat “ghosting” veroorsaak het (op die luiperd se rug en die klip waarop hy sit, het n ligter “aura” om hulle.)

Views: 80

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on May 26, 2019 at 6:11pm

I like!! WD!

Comment by Elna Geringer on May 26, 2019 at 3:17pm

Balans,soos Susan reeds genoem het, is perfek. Ek hou van die foto wat jy so bietjie uit 'n ander hoek as die gewone geneem het. 

(Net die wit skrif trek aandag. Bring die "opaicty" van die borsel bietjie af en skuif dit na die regterkantse hoek. Soos dit hier is, spring die oog te veel daarheen) 

Comment by Tina le Grange on May 26, 2019 at 1:51pm

Mickey ek hou veral van die panorama-formaat en besondere kleure.

Ek leer saam by Hennie se wenke.

Comment by Susan on May 26, 2019 at 1:33pm

Pragtige foto. Ek hou ook van die balans tussen Luiperd en Berge agter. Interessante kleurskakeurings in jou foto. MOOI

Comment by Gerrie Lambrechts on May 26, 2019 at 11:19am

Kleure is pragtig.  Vir my is hier 2 foto's in een, links en regs.  Mooi beplan en geneem.

Comment by Hennie Cronjé on May 26, 2019 at 10:34am

Pragtig! Die komposisie is baie goed met mooi kleure en goeie konmtraste. Ook goeie balans in die komposisie. Die "gosting" is dieselfde as 'n halo, net breër. Dit kom met verhoging van kontras (soos jy sê) en verskerping. Mens kan die verminder of uit die weg rium met 'n masker nadat mens hierdie prosesse toegepas het. Jammer van die donker wolk agter die luiperd. Iets herderder daar sou die luiperd baie mooi sterk laat uitstaan het.

Comment by Tersia Weitsz on May 26, 2019 at 8:30am
Uitstekende foto,lig lieflik op luiperd en dramatiese wolke, en aan anderkant die son wat die berg verlig.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html