Feetjies se wegkruipplek

Views: 29

Albums: Feetjieland
Location: Olien

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on December 3, 2019 at 8:54pm

Baie mooi! 'n Klubbeoordeelaar sal wel die noise uitwys (hoe ISO, vermoed ek)

Comment by Josef Steyn on December 3, 2019 at 5:34pm

Mooi Johan.

Comment by gabriel parsons on December 3, 2019 at 1:42pm

Pragtig Johan

Comment by Tersia Weitsz on December 3, 2019 at 1:21pm
Dis baie mooi gedoen Johan
Comment by Rika Schoeman on December 3, 2019 at 9:23am

Goeie makro-werk Johan, mooi!

Comment by Pieter Steyn on December 3, 2019 at 6:38am

Baie mooi makro werk Johan

Comment by Hennie Cronjé on December 3, 2019 at 6:00am

Dis pragtig! Deur net so ‘n deeltjie van die blom te wys, stimuleer mens die kyker se gedagtes rondom die blom. Jou byskrif is dus heeltemal van pas. Hierdie is baie goeie makro-fotografie. Mooi!

Comment by Anita du Toit on December 2, 2019 at 11:08pm
Sjoe dis pragtig Johan!
Comment by Pine on December 2, 2019 at 10:18pm

Baie goed geneem Johan!! Die velddiepte is ook goed en het goeie fokus gegee waar dit saakmaak.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html