Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on January 18, 2020 at 11:09am
Aksie baie mooi vasgevang Johan
Comment by Johan Ayres on January 17, 2020 at 9:04pm
Pragtige aksiefoto.
Comment by Mark on January 17, 2020 at 1:06pm

Baie mooi skerp fokus, kan selfs sien sy oë is toe. Omdat die fokus so goed is kan jy maar gerus bietjie crop soos Hennie ook voorstel.

Comment by Rika Schoeman on January 17, 2020 at 10:58am

'n Baie interessante sport wat jy hier mooi uitbeeld in die aksie-foto. Goed gedoen Johan.

Comment by Hennie Cronjé on January 17, 2020 at 9:36am

Nog mooier aksie as indie vorige een, met mooi skerp fokus. Jy kan dalk bietjie regs en onder afsny. Verder baie mooi!

Comment by Vida van Schalkwyk on January 17, 2020 at 9:13am

well done johan!

Comment by Elna Geringer on January 17, 2020 at 4:02am

Mooi gevang Johan. Die mense se ratsheid is net fantasties

Comment by Ella Fourie on January 16, 2020 at 10:55pm

Skitterende aksie foto!

Comment by Pine on January 16, 2020 at 9:10pm

Goeie aksie foto met puik tydsberekening Johan!

Comment by Johan de Beer on January 16, 2020 at 8:46pm

Dankie vir kommentaar op vorige foto.Hier is die man op pad om op te hou, die tyd vd dag het ongelukkig steeds harde lig veroorsaak

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html