Die kraaie pla die jakkalsvoëls en hulle gryp 'n been en laat spat!

Views: 25

Albums: Totsiens!
Location: Giants Castle

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on March 23, 2020 at 2:55pm

Fantastiese aksie, baie mooi geneem.

Comment by Doretha Kock on March 23, 2020 at 2:42pm

Skitterende foto, Johan.

Comment by Rika Schoeman on March 23, 2020 at 10:36am

Uitstekende aksie vasgevang Johan. Goed gedoen.

Comment by Hennie Cronjé on March 23, 2020 at 7:27am

Baie mooi gevang. Pragtig skerp met goeie beligting en mooi kleure. Goed gedoen!

Comment by Elna Geringer on March 23, 2020 at 3:46am

Mooi aksie in die toneel Johan.

Comment by Christa Snyman on March 22, 2020 at 9:51pm

Wow skitterende foto, Johan!

Comment by Pine on March 22, 2020 at 9:34pm

Pragtige aksiefoto met skerp fokus en ń puik agtergrond Johan!!

Comment by Koos de Wet on March 22, 2020 at 9:03pm

Uitstekende aksiefoto Johan

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html