Views: 47

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on March 14, 2018 at 10:09pm

Baie mooi foto Anita, pragtige weerkaatsing, hou van skuim van brander wat oog dieper in foto neem.

Comment by Elna Geringer on March 14, 2018 at 10:46am

Lekker vakansie onthou se foto Susan

Comment by jan jordaan on March 14, 2018 at 10:40am

LEKKER 

Comment by Hennie Cronjé on March 14, 2018 at 8:23am

Gelukkig het julle 'n e op die einde van die hondjie se naam en nie 'n k nie! Dis 'n baie mooi foto en 'n lekker herinnering.

Comment by Tersia Weitsz on March 14, 2018 at 7:00am

Baie mooi toneel, en weerkaatsing pragtig

Comment by Vida van Schalkwyk on March 13, 2018 at 9:43pm

mooi een - wens ek kon hul join!!

Comment by Magda vd Merwe on March 13, 2018 at 7:18pm

Te pragtig Anita.

Comment by Josef Steyn on March 13, 2018 at 7:15pm

Uitstekend Anita. Mooi komposisie en weerkaatsing.

Comment by gabriel parsons on March 13, 2018 at 6:53pm

Baie mooi goeie komposisie BGG

¬© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html