Die 'huisie' is bokant die Gourits riviermond en 'n uitsig oor die see, ek kan mos maar droom!

Dankie vir kyk en kommentare op pers blommetjies, ek waardeer

Views: 25

Albums: Geboue

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on Thursday

Ja,  so het ons maar almal ons plekkie waaroor ons droom.

Mooi skerp focus en die foto wys sommer net 'n lekker vakansie kuier by die see.

Comment by Rika Schoeman on Thursday

Dis inderdaad 'n "huisie" om oor te droom en dan nog in die natuur ook. Baie mooi Tersia. 

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Mooi toneel en foto.  Ai ek dink sommer dadelik as daar so brand uitbreek soos wat nou hier gewees het.

Comment by Elna Geringer on Thursday

Krop die voertuie regs uit Ters, daar is genoeg spasie om die huis om nie "ingedrukheid" te veroorsaak nie. Jy is so reg........ons kan maar droom. Ek droom weer van 'n huisie diep in Marlothpark

Comment by gabriel parsons on Thursday

Pratige foto

Comment by Pine on Thursday

Baie mooi foto Tersia, huisie pas mooi in by die natuur. Ek dink ook soos Hennie dat

die foto nog beter gaan lyk sonder die wit voertuig en items agter hom. 

Comment by Anita du Toit on Thursday

Dit is 'n baie mooi foto en lekker om na te kyk

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Die foto is goed uitgevoer en die "huisie" reg geplaas. Mooi skerp met mooi kleure. Jy kan egter oorweeg om die wit voertuig regs uit te haal. Dit lei mens se oog uit die foto uit.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html