huisie op pad

Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on September 19, 2017 at 7:12pm

Eish - pak die verlange my ook...Baie mooi.

Comment by Josef Steyn on September 19, 2017 at 5:35pm

Pragtige foto Ansie.

Comment by Hennie Cronjé on September 19, 2017 at 5:17pm

Tipies van Nepal! Dis 'n pragtige en mooi veelkleurige foto. Mens kan lank hiertna kyk - daar's so baie in. Baie goed gedoen!

Comment by Magda vd Merwe on September 19, 2017 at 4:39pm

Dis pragtig Ansie

Comment by Tina le Grange on September 19, 2017 at 4:35pm

Ansie, Elna se beskrywing is baie raak;  ek sit ook en kyk van die een kant na die ander.

Treffend die helder kleure wat mos goed is vir 'n mens se gemoed ten spyte van moeilike omstandighede.

Comment by Ansie van Rensburg on September 19, 2017 at 10:20am

Dankie Elna.  Die 'lewe' hier is so public, dat baie van die menswees dinge oral sigbaar is.  Lekker om hier te kan foto's neem - en te bly.

Comment by Elna Geringer on September 19, 2017 at 10:15am

Ansie dis so 'n mooi en kleurvolle storie foto hierdie. Ek kan nogal 'n rukkie hier stil sit en net in neem. Mooi gedoen

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html