Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on January 18, 2018 at 7:58am

Dankie Tina, Tersia, Engela, André, Magda, Hennie, Josef en Rika.

Comment by Rika Schoeman on January 17, 2018 at 4:36pm

Dit is pragtig Gerrie! Dit klink of jy daardie mense se manier van praat baie goed ken.

Comment by Josef Steyn on January 17, 2018 at 2:21pm

Goed gedoen Gerrie.

Comment by Hennie Cronjé on January 17, 2018 at 1:35pm

Pragtig! Die komposisie is baie goed met die objekte mooi op 'n derde van onder en die manne effe eksentries geplaas. Mooi skerp ook (op volgrootte) met ryk kleure. Baie mooi!

Comment by Magda vd Merwe on January 17, 2018 at 1:25pm

Baie mooi foto Gerrie.

Comment by André Pretorius on January 17, 2018 at 11:58am

Mooi skerp foto Gerrie!

Comment by Engela Johanna Magrietha Britz ( on January 17, 2018 at 9:33am

Pragtig. Lekker rustige foto.

Comment by Tina le Grange on January 17, 2018 at 8:24am

Ha Ha Gerrie;  ek lag vir jou Kaapse woord "skyre" want dit is mos wat ons die skuite noem - flink gedink!

Ek hou van die komposisie en ek voel die manne se afwagting aan

Baie mooi!

Comment by Tersia Weitsz on January 17, 2018 at 8:12am

Water lekker rustig, mooi foto Gerrie

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html