hoop dis meer verstaanbaar

Views: 27

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by André Pretorius on January 18, 2018 at 1:09pm

Die broeityd sorg altyd vir oulike fotos van die voëls! Geniet dit Donald!

Comment by Hennie Cronjé on January 17, 2018 at 2:44pm

Ja, dis meer verstaanbaar - dankie. Mooi aksie met mooi trubeligting. Die fokus is net-net nie 100% nie (kyk op die nek), maar goed genoeg. Mooi kleure ook. Baie mooi!

Comment by Josef Steyn on January 17, 2018 at 2:24pm

Net op die regte tyd die knoppie gedruk Donald.

Comment by Elsa crous on January 17, 2018 at 12:09pm

ek hou van beide fotos maar verkies die een na landing Daniel

Comment by Engela Johanna Magrietha Britz ( on January 17, 2018 at 9:39am

Pragtig Donald! 

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 17, 2018 at 9:17am

na die landing

Comment by Donald Daniel Jacobs on January 17, 2018 at 9:16am

gister se foto

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html