Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on July 30, 2012 at 11:23am

Uitstekend gedoen! As jy nou met 'n masker die agtergrond nader aan die foto-randte effe donkerder kan maak sodat die sentrale deel meer uitstaan, sal dit 'n positiewe bydrae lewer. Jy kan ook die voorgrond onder met die burn tool donkerder maak en die regop bome met die dodge tool effe ligter maak (veral bolangs).

Comment by Gerrie Lambrechts on July 30, 2012 at 8:47am

Magret dit lyk soos ’n dekor op ’n verhoog, pragtig.

Comment by Tina le Grange on July 29, 2012 at 8:32pm

Hi Magret, dit is 'n besondere foto.  Vertel iets meer daaroor

© 2013   Created by Igno van Niekerk.

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html