Baie dankie vir elkeen se kommentaar by die kalkoen-foto, ek waardeer dit.

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on March 26, 2020 at 8:58pm

Uitstekende foto.

Comment by Elna Geringer on March 26, 2020 at 2:07pm

Ek ditto met alles reeds genoem Rika. Werklik mooi gedoen

Comment by jan jordaan on March 26, 2020 at 10:20am

UITSTEKEND 

Comment by Anita du Toit on March 26, 2020 at 12:06am

Uitstekende aksiefoto Rika!

Comment by Pine on March 25, 2020 at 10:58pm

Dit is is Pragtige skerp foto met sterk kontras tussen die donker buffels en die veel ligter veld. Baie Mooi foto Rika!

Comment by Josef Steyn on March 25, 2020 at 8:44pm

Besonder skerp en goeie tydsberekening.

Comment by Rassie van Graan on March 25, 2020 at 8:41pm

Tina som die mooi op!

Comment by Tina le Grange on March 25, 2020 at 8:32pm

Rika die snoet so in die lug om sy nuwe stel tande te wys, is prettig.

Darem maar mooi om hulle horings so te sien

Agtergrond besonders, sodat hulle mooi uitstaan.

Comment by Magda vd Merwe on March 25, 2020 at 4:22pm

Rika dis pragtig gedoen

Comment by Hennie Cronjé on March 25, 2020 at 3:32pm

Twee sterk diere wat met die goeie kontras sterk vertoon. Die foto bring dit mooi uit en dit verhoog trefkrag. Mooi skerp ook met goeie beligting en mooi kleure. Baie goed gedoen - 'n baie goeie foto!

¬© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html