Werk aan my fotografie profile op GuruShots, tema is enige iets wat rond is.

Views: 95

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by JJ on May 13, 2017 at 7:00pm

Nice foto! Ek hou van die beligting- IS Gurushots, moet nie te veel waarde heg aan die stemmery nie- self in die B&W challenges stem 'n klomp vir kleur foto's.   

Comment by Hennie Cronjé on May 13, 2017 at 5:10am

Hierdie foto neig na abstrakte kuns. Die lyne met goeie kontras en mooi kleure, maak dit 'n aangename foto om na te kyk en ek dink dis baie goed gedoen. Baie mooi!

Comment by Dine Potgieter on May 12, 2017 at 11:30pm

Uitstekend, en 100% in die kol vir die tema!

Comment by Louis Gerhard Parkin on May 12, 2017 at 11:24pm

Johan Ayres dankie vir die mooi boodskap.

Comment by Louis Gerhard Parkin on May 12, 2017 at 11:23pm

Tina le Grange ek is reeds lid sedert September 2015.  Ek is net nie baie aktief op fotoskool nie, weens my omstandighede het ek bitter min tyd om fotografie te beoefen.  Probeer maar my bes om te leer en te verbeter.

Groete.

Comment by Johan Ayres on May 12, 2017 at 10:28pm

Baie geluk met 'n skitterende en kunstige foto!

Comment by Tina le Grange on May 12, 2017 at 9:11pm

Louis baie welkom by Fotoskool

Jy het nou reeds heelwat kommentaar gekry.  Ek hou van die komposisie.

Ek hoop jy gaan gelukkig wees in ons klas;  ek kom agter dat ek by jou sal kan leer.

Comment by Louis Gerhard Parkin on May 12, 2017 at 6:50pm

Karen Kemp dankie vir die mooi woorde ;-)

Comment by Karen Kemp on May 12, 2017 at 5:40pm

Ek hou van die foto nes hy is..die "rond' gee wel vir my n interessante diagonale effek en vir my is die sag en skerp fokus dele juis kreatief..en dit laat iets vir verbeelding..ek hoor daai suiwer snare

Comment by gabriel parsons on May 12, 2017 at 4:21pm

Chuckle, Chuckle...............

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html