Canon 100d 70-200 f2.8 L lens
Lig godox ad200 aan my regterkant op ttl
Ek het weet die groen af gebring maar die pink en blou uitgebring vir kontras tussen die dooie en helder kleure Kontras hoef nie altyd net lig en donker te wees nie

Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on July 12, 2018 at 5:28am

WOW SE EK OOK 

Comment by Vida van Schalkwyk on July 11, 2018 at 3:05pm

wow!!

Comment by Josef Steyn on July 11, 2018 at 2:57pm

Baie mooi Eduard en dankie vir die verduideliking. Altyd welkom.

Comment by Hennie Cronjé on July 11, 2018 at 2:40pm

Alles wat ek gister gesê het, geld ook hier - pragtig en baie suksesvol! Die afsny onder is goed gedoen en sy poseer baie mooi. Haar gesig toon 'n mengsel van konsentrasie en 'n poging om te glimlag. 'n Spontane glimlag sou welkom gewees het!

Comment by Donald Daniel Jacobs on July 11, 2018 at 1:56pm

pragtig

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html