Ek het met gebare en geluide wat ek gemaak het probeer om sy aandag tetrek om altwee sy oe oopyekry Maar hy het my net so uitdrukendloos slaaperig aangekyk en seker gedink ,die mal man hier onder die boom

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on August 6, 2019 at 11:38am

Haha, kostelik en pragtig!  Hoop om nog baie fotos van die bewoner te sien

Comment by Neville Hein on August 5, 2019 at 9:20pm

Mooi met die een oog wat koekeloer Hans.

Comment by Pine on August 5, 2019 at 1:43pm

Goeie foto Hans! Jy is gelukkig om darem een oog mooi oop te kon kry.

Comment by Johan de Beer on August 5, 2019 at 10:55am
Mooi foto
Comment by Gerrie Lambrechts on August 5, 2019 at 8:52am

Met al jou pogings kry jy toe die baie mooi skerp foto, goed geneem, mooi.

Comment by Christa Snyman on August 4, 2019 at 8:31pm

Hans, jy het 'n pragtige foto gekry, mooi detail in die vere en 'n pragtige skerp oog! 

Comment by Hennie Cronjé on August 4, 2019 at 6:44pm

Dis tipies van 'n uil. Onder die omstandighede het jy hom baie mooi gefotografeer met 'n mooi natuurlike raam. Die beligting op die uil en die fokus is baie goed. Mooi!

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html