Hiermee die opvolg op gister se saadjies wat julle ook in hierdie foto’s sal sien. Die blare is van ‘n Dogwood boom. (Inheems aan Amerika). Hierdie blare behoort aan die wit of pienk variasie van die boom. Die wilde Dogwood is immergroen. Dit ia aan te beveel dat ‘n mens verskillende benaderings volg vir die fotografering van so ‘n toneeltjie en ek hoor graag julle kommentaar oor die relatiewe geslaagdheid van die drie weergawes en watter een jou gunsteling is. Kyk gerus op volgrootte. (Dubbelkliek op kommentaarfoto om dit op volgrootte te kry.)

Views: 66

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on May 17, 2018 at 8:27am

Josef, uitmuntende foto en ek dink ook die boonste een kry die prys met al die aandag by die pragtige blare.

Comment by Rassie van Graan on May 17, 2018 at 7:49am

'n Kunswerkie Josef!!  Baie goed gedoen!!

Comment by Riaan on May 17, 2018 at 6:59am

hou meeste van die eerste een met die effense groen agter, die tweede een het te veel takkies wat my aandag wegtrek van die mooi blare maar die derde is amper té, die rooi teen die swart effens oorweldigend

Comment by Anita du Toit on May 16, 2018 at 10:14pm

Pragtig Josef!!

Comment by Dine Potgieter on May 16, 2018 at 10:13pm

Uitstekend! Hooffoto.

Comment by Johan Ayres on May 16, 2018 at 9:18pm
Foto #3 is te besig.
Foto #2 is die opsie wat die mees natuurlike is, wat die agtergrond subtiel wys.
Foto #1 met die swart agtergrond is nie so natuurlik soos #2 nie, die swart agtergrond verleen 'n formele gevoel aan die foto, maar dit pas my persoonlike (objektiewe) voorkeur en is daarom vir my die beste opsie en skittrende foto.
Comment by Theresa Botma on May 16, 2018 at 8:21pm

Briljant!!!!!

Comment by Pierre Hardinge on May 16, 2018 at 7:48pm

Die boonste foto het werklik een hengse trefkraf , die kleure staan so pragtig uit weens die swart agtergrond

Comment by Tersia Weitsz on May 16, 2018 at 6:53pm

Josef, boonste foto  is pragtig en die swart agtergrond doen die ding, en meer eenvoud met die takkie wat jy uitgehaal het.  Wat die kleure betref staan die een links onder vir my meer uit.  Die agtergrond is nie so erg steurend nie, die blare se kleure meer rooier wat vir my mooier is

Comment by Gerrie Lambrechts on May 16, 2018 at 6:30pm

WOW< WOW< WOW!!!! So iets het ek nog nie gesien.  Die kleure is ongelooflik, pragtig Josef.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html