Hiermee die opvolg op gister se saadjies wat julle ook in hierdie foto’s sal sien. Die blare is van ‘n Dogwood boom. (Inheems aan Amerika). Hierdie blare behoort aan die wit of pienk variasie van die boom. Die wilde Dogwood is immergroen. Dit ia aan te beveel dat ‘n mens verskillende benaderings volg vir die fotografering van so ‘n toneeltjie en ek hoor graag julle kommentaar oor die relatiewe geslaagdheid van die drie weergawes en watter een jou gunsteling is. Kyk gerus op volgrootte. (Dubbelkliek op kommentaarfoto om dit op volgrootte te kry.)

Views: 66

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pieter Steyn on May 16, 2018 at 6:16pm

mooi een

Comment by Rika Schoeman on May 16, 2018 at 6:12pm

Hierdie foto het trefkrag! Dit is pragtig en mens kyk weer en weer!

Comment by Hennie Cronjé on May 16, 2018 at 6:07pm

Dis pragtig!!! Manjefiek!!! Alles uitstekend gedoen met baie mooi, sierlike lyne en pragtige kleure. Die boonste een is verreweg die beste van die drie.

Comment by Willie Schoombee on May 16, 2018 at 3:35pm

Josef jou hoof foto is perfek en derhalwe het jy my stem daarvoor. Die beligting is perfek. WD!!!!

Comment by Magda vd Merwe on May 16, 2018 at 3:24pm

Ai dis werklik pragtig Josef.

Comment by Elna Geringer on May 16, 2018 at 2:53pm

Dis pragtig Josef. Ek dink jy het die blare baie mooi gesien en flink gedink om dit in 'n foto vas te vang. VWD 

Comment by Josef Steyn on May 16, 2018 at 2:37pm

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html