Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on February 14, 2020 at 6:57pm

Eduard sy is pragtig; die komposisie gee vir my, hier die trefkrag.

Comment by Rika Schoeman on February 14, 2020 at 3:36pm

Die donker hoed en rok kontrasteer pragtig teen die agtergrond. Sy poseer ook baie mooi Eduard.

Comment by Josef Steyn on February 14, 2020 at 10:14am

Dit is veral die wonderlike beligting wat my tref. Baie mooi Eduard.

Comment by Gerrie Lambrechts on February 14, 2020 at 9:20am

Baie mooi, ek stem die kontras in kleur werk uitstekend.

Comment by Hennie Cronjé on February 14, 2020 at 7:35am

Pragtig en baie kreatief uitgevoer! Die opstelling is die ding wat hier die verskil maak. Dis ongewoon en maak indruk. Ek bestempel hierdie as kontras in beeld - die mooi goed versorgde vrou teenoor die ruwe onversorgde grasse rondom. Die enigste negatiewe punt is die kol uit-fokus grasse reg voor haar. Dis ‘n redelik prominente uit-fokus area in die voorgrond en is iets waarteen mens meestal moet waak. Sy poseer baie mooi en die beligting op haar is uitstekend. Daar is baie mooi kontraste op haar gesig. Baie mooi - ‘n uitstekende foto!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html