Die toneel is vanaf Gaika se kop geskiet een aand so net na sononder. Ek en Hennie het naby mekaar gestaan maar sy kamera het in 'n effens ander rigting gewys. Dit lewer toe twee verskillende foto's op. Ek het konsentreer om die mooi horisontale lyne te benut.

Views: 37

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on Saturday

Josef, by jou het ek geleer dat hierdie tipe fotos mooi is. Voor Jan 2014, wat ek jou ontmoet het, het myne almal in die blik beland. Dankie dat jy jou kennis so met ons almal deel.

Comment by jan jordaan on July 12, 2018 at 5:32am

UITSTEKEND 

Comment by Martie Venter on July 11, 2018 at 3:12pm

Die vrede en sielerus is byna tasbaar, dis pragtig!

Comment by Vida van Schalkwyk on July 11, 2018 at 3:08pm

baaaaie mooi kleure en lyne josef!

Comment by Rika Schoeman on July 11, 2018 at 9:24am

Die kleure is ongelooflik mooi en die reghoeke wat gevorm is deur al die lae baie besonders.

Comment by Tersia Weitsz on July 11, 2018 at 8:10am

Lyne, kleure, wow lieflik Josef!

Comment by Gerrie Lambrechts on July 10, 2018 at 7:11pm

Jy het in jou doel geslaag en die kleure is ook besonder mooi.  Mooi foto.

Comment by Willie Schoombee on July 10, 2018 at 6:45pm

Josef baie mooi met die horisontale lyne asook die mooi kleure. WD!

Comment by Hennie Cronjé on July 10, 2018 at 5:48pm

Pragtig! Die horisontale lyne beklemtoon die rustigheid van die toneel. Baie goed gedoen!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html