Die kleinere herfstonele is vir my dikwels mooier as die groot tonele. Die foto het ek by Hurry geneem en die twee blaarjies wat so mooi uit die stammetjie groei het dadelik my oog gevang. Die swart doek het weer werk gekry.

Views: 54

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on July 14, 2018 at 1:27pm

Ek dink dis die eenvoud wat hierdie foto 'n WOW effek gee Josef. Gelukkig is hier 6 vingers en nie net 5 nie........lol

Comment by Hennie Cronjé on July 12, 2018 at 3:57pm

Dis pragtig en treffend! Ek stem saam dat die kleinere toneeltjies dikwels mooier is. Hierdie een is baie goed gedoen. Mooi!

Comment by Susan on July 12, 2018 at 1:02pm

Ai die kleure is so besonders. Lekker sterk foto wat dadelik my aandag getrek het. MOOI Josef

Comment by Tersia Weitsz on July 12, 2018 at 10:32am

Uitstekend Josef, ek wil nog n geheim hoor van die swart doek, hoe hou jy dit in plek, soms kan jy dit vas haak aan n plant, of wasgoed pennetjies, te min hande?

Comment by Doretha Kock on July 12, 2018 at 10:18am

Treffend en pragtig, Josef.

Comment by Rassie van Graan on July 12, 2018 at 9:58am

Nog een van jou mooi kunsfoto's Josef! 

Comment by Gerrie Lambrechts on July 12, 2018 at 9:31am

Ongelooflik mooi, sommer pragtig.  Mooi geplaas.

Comment by Martie Venter on July 12, 2018 at 8:47am

Die swart agtergrond laat die kleure baie treffend uitstaan - pragtige herfsbeeld!

Comment by gabriel parsons on July 12, 2018 at 8:20am
Git is pragtig Josef BGG
Comment by Willie Schoombee on July 12, 2018 at 7:46am

Mooi kleure, goeie komposisie met pragtige eenvoud maak ñ baie besonderse foto Josef. WD!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html