Die kleinere herfstonele is vir my dikwels mooier as die groot tonele. Die foto het ek by Hurry geneem en die twee blaarjies wat so mooi uit die stammetjie groei het dadelik my oog gevang. Die swart doek het weer werk gekry.

Views: 59

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on July 12, 2018 at 5:23am

WOW UITSTEKEND 

Comment by Johan Ayres on July 11, 2018 at 8:27pm

Pragtig Josef, goeie kleurversadiging. Wat die komposisie betref hou ek van die gedeelte van die stammetjie wat jy regs geplaas het.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html