Heuglinjanfredruk

Views: 25

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on Monday

Pragtig

Comment by jan jordaan on Monday

BAIE MOOI 

Comment by Johan Ayres on Sunday

Pragtig geneem Hans, skerp met baie goeie DOF.

Comment by Tina le Grange on Sunday

Hans baie mooi eenvoud, genoeg spasie links en oulik die koppie so effe na jou gedraai om sy ogie te wys.

Comment by Dawid Roos on Sunday

Mooi Hans, hulle kom sit sommer naby n mens vir kos...wg 

Comment by Hennie Cronjé on Sunday

Pragtig en baie goed gefotografeer. Mooi eenvoud met genoeg spasie voor hom. Mooi!

Comment by Pieter Steyn on Sunday

mooi een

Comment by Magda vd Merwe on Sunday

Pragtig Hans.

Comment by Ferdinand van der Merwe on Sunday

Ho u ook baie van hulle en n die Wildtuin baie prominent

Comment by Willie Schoombee on Sunday

Bly maar een van die mooi geveerdes Hans. Pragtig!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html