Ons is nou ses en n half dag oud ,en as daardie kamera nader kom verdedig ons ons self deur hom n klap te gee met die vlerk,(ek het ook die kamera se WB op cloudy gestel)

Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on August 26, 2019 at 5:04pm

Tog te oulik dat hulle nou woema kry en die veertjies raak al hoe meer.

Dankie Hans, ek geniet jou reeks.

Comment by Tersia Weitsz on August 26, 2019 at 10:28am

Hoop hulle gaan jou toelaat om nog fotos te neem, aksie van daai vlerk met sy snaakse veertjies goed gevang.  Kleure nou beter  WD Hans

Comment by Gerrie Lambrechts on August 26, 2019 at 9:59am

Oupa hou goed boek. Tog te oulik, begin al veertjies kry.

Comment by Hennie Cronjé on August 25, 2019 at 7:32pm

Die kleure is bietjie beter - dankie. Baie goed gefotografeer.

Comment by Pine on August 25, 2019 at 5:25pm

Mooi Hans, hulle groei vinnig né

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html