Views: 21

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Ella Fourie on Monday

Ek wonder oor die lug direk bo haar hoed. Goeie oogkontak van vriendelike model. Goed gedoen.

Comment by Karen Kemp on Monday

wow dis absoluut pragtig...ek lief alles hier

Comment by Christa Snyman on Saturday

Pragtig, ek hou van die oogkontak.

Comment by Dine Potgieter on Saturday

Pragtig - ek hou baie van die S&W!

Comment by Donald Daniel Jacobs on December 8, 2018 at 9:59am

uitstekend

Comment by Hennie Cronjé on December 8, 2018 at 7:14am

Die opstelling is baie goed met kontras in beeld. Die mooi skone dame kontrasteer mooi teenoor die ruwe grasse rondom haar. Sy poseer uitstekend - mooi natuurlik met daardie welkome laggie. Dit doen baie vir die foto. Die lig op haar is baie goed gedoen, veral in ag genome die breerand hoed. Oor haar bors is die lig effe aan die harde kant. Die agtergrond is goed, maar ek wonder hoe dit sou wees as daar gladnie lug was nie? Laastens is die verwerking uitstekend gedoen. Baie mooi - 'n baie suksesvolle werk!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html