Bitjie meer oor die foto Die outje wat ek hier af geneem het is +- 3 mm lank Ek het my 50mm 1.8 af gehaal van die kamera af dan ook dit om gedraai en n ent van die kamera af gehou natuurlik is daar geen auto fokus as die lens nie op die kamera is nie die fokus metode is dan met afstand gedoen. ek deel ook n link wat my metode verduidelik https://www.youtube.com/watch?v=0hC1HpSWQ9o

Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on April 16, 2018 at 9:26pm

Interessante verduideliking en goeie poging met so 'n klein goggatjie.

Comment by Hennie Cronjé on April 16, 2018 at 7:41pm

Dis 'n bekende metode onder ervare fotograwe as een van die metodes om makro-fotografie te beoefen, maar dan nie met die vry hand soos dit lyk wat jy gedoen het nie! Mens kry 'n spesiale ring om so 'n lens aan die kamera te koppel en dan kan mens 'n driepoot gebruik. Jy het goed gedoen, al is die fokus nie 100% skerp nie. Dankie hiervoor - dis 'n tegniek wat sover ek weet nog nie hier op FS aangeraak is nie (of ten minste baie lanklaas).

Comment by Johan de Beer on April 16, 2018 at 4:19pm

Baie goed gedoen met so 'n klein iinsek

Comment by Donald Daniel Jacobs on April 16, 2018 at 4:11pm

besonder goed gedoen..... moet soms ook die kamera met lens agtertoe en vorentoe beweeg wanneer die voorwerp te naby is om te fokus

Comment by Anita du Toit on April 16, 2018 at 3:52pm

Hulle is vrek klein en jy het heel goed gedoen moet jou metode.

Comment by Elaine de Bruin on April 16, 2018 at 2:57pm

Pragtige foto van die Katydid nymph. Jy kan dalk volgende keer probeer om sy oog meer in fokus te kry. 

Comment by jan jordaan on April 16, 2018 at 2:06pm

PRAGTIG 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html