Views: 28

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs on April 17, 2018 at 10:58am

mooi  foto... wonder of dit n weerkaatsing van haar rok is op sy baadjie dit het so n groenerige skynsel in

Comment by Hennie Cronjé on April 17, 2018 at 10:30am

Die opstelling is goed en hulle poseer mooi. Ten spyte van die mooi helder agtergrond is die lig op hulle goed asook die beligitng. Mooi skerp met mooi kleure en goeie kontraste. Jy kon hulle net 'n fraksie meer na regs geplaas het omdat hulle na links oorleun.

¬© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html