Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Elsa, jou foto is 3de op Leaderboard; veels geluk. Bly saam met jou.
Comment by Isoldé Laesecke on July 27, 2012 at 8:06pm Dis pragtig Elsa.
Comment by Sandra Grobler on July 26, 2012 at 5:22pm Dis 'n pragtige toneel!
Elsa, nou het ek sommer saam met jou 'n klomp wenke gekry vir toekomstige foto's. Nietemin, 'n baie mooi toneel.
Comment by Martha van der Westhuizen on July 25, 2012 at 9:50pm Vir my sou die foto baie mooier sonder die mense en drade gewees het en dan net bietjie bo afgesny. Nou is die mense die fokus, so ek stem saam met Anita - sny onder bietjie af en bietjie bo - sal 'n great foto wees.
Elsa,jy kan die foto net onder die laagste lyn krop, dan maak dit al klaar die foto eenvoudiger, en lei die oog na die end van die rivier.

Comment by Hennie Cronjé on July 25, 2012 at 8:01pm Baie mooi! Jammer van die drade bo, maar mens kan hulle met Photoshop uithaal. Jy kan ook gerus bietjie van die lug bo afsny.
Comment by Jimmy Jim James on July 25, 2012 at 5:43pm Og Elsa, hierdi efoto is 'n mooi storie foto omdat diekleingoed hieronder doening is met hul aktiwiteite. Ek sou aanraai dat jy eerde die kamera na onder moes gekantel het sodat jy die refleksie van di egroepi volledig kon plaas. Di tsou ook gehlep het dat daar dan minder lug is en . Ky kan regtig tot op die onderste draad afsny en jy sal merk hoe die klem dan op die groepie versterk.
Comment by Gerrie Lambrechts on July 25, 2012 at 5:20pm Mooi Elsa, ek sou so bietjie bo afgesny het om die weerkaatsing van die figure volledig in te kry.
© 2013 Created by Igno van Niekerk.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool