Ek moes letterlik wag vir die klein wolkies om voor die son in te gaan om die foto te neem

Views: 38

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Magda vd Merwe on November 22, 2019 at 1:22pm

Briljante foto

Comment by Josef Steyn on November 22, 2019 at 9:44am

Welkom terug Eduard. 'n Uitstekende foto met wonderlike beligting.

Comment by Vida van Schalkwyk on November 22, 2019 at 9:13am

excellent, wowww!!

Comment by Hennie Cronjé on November 22, 2019 at 8:21am

Lanklaas iets van jou gesien, maar jy het niks van jou ou vaardighede verloor nie! Die wolkies het 'n pragtige effek om die lig sag te maak. Jou opstelling is uniek en trek sterk aandag - iets ongewoons. Mooi kleure met goeie kontraste en die model poseer uitstekend. Baie geluk hiermee - 'n treffer!

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 22, 2019 at 7:49am

mooi foto en beligtinng

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html