Aand ete

Views: 39

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on Tuesday

Mooi - ek stem saam met Mark en Pine.

Comment by Tersia Weitsz on December 3, 2019 at 1:23pm

Fokus reeds aangespreek, beter tydsberekening kon jy nie gehad het nie

Comment by Mark on December 3, 2019 at 1:17pm

Dit sou n puik foto gewees het Dirk as dit net skerper fokus gehad het. Ek dink dis belangrik om fotos te krit op volgrote, partykeer sien mense nie die fokus kwaliteit( of te kort daar aan) op die klein formaat raak nie.

Comment by Rika Schoeman on December 3, 2019 at 9:22am

Aksie goed vasgevang Dirk.

Comment by Pieter Steyn on December 3, 2019 at 6:37am

mooi rekord foto - Stem saam met Pine oor die skerpte

Comment by Hennie Cronjé on December 3, 2019 at 5:58am

Pragtig! Baie mooi gevang. Die komposisie is baie goed en die fokus skerp. Wat beligting betref was hier ‘n baie groot reikwydte - van spierwit tot pikswart. Dan sal mens maar êrens ‘n kompromie moet aangaan. Hier is die wit op die nek effe oorbelig, maar dis nie steurend nie en kan so bly. Die beligting op die donker dele is goed. Baie mooi - goed gedoen!

Comment by Pine on December 2, 2019 at 10:15pm

Uitstekende komposisie en aksie baie mooi vasgevang Dirk!  Die fokus is egter nie lekker skerp nie, vermoed kamera beweging het dit veroorsaak. Die wit op die Reier is ook te skerp.

Comment by Josef Steyn on December 2, 2019 at 8:30pm

Jy het 'n unieke oomblik vasgevang Dirk. Dit wys mooi die manier waarop die natuur werk.  As daar kos is dan eet jy. Ek glo jy weet van die enkele aspekte wat kan verbeter en ek gaan nie kommentaar daarop lewer nie.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html