IMG_0731

Een en nog een,op geblaas in die oggendson.

Views: 29

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Anita du Toit on July 17, 2017 at 10:41pm

Sjoe! Dis mooi skerp Hans!

Comment by Dine Potgieter on July 17, 2017 at 9:27pm
Mooi!
Comment by Magda vd Merwe on July 17, 2017 at 5:43pm

Baie mooi foto Hans

Comment by Marenschia Goosen on July 17, 2017 at 4:43pm

Mooi skerp foto Hans

Comment by Gerrie Lambrechts on July 17, 2017 at 3:37pm

Goed geplaas met mooi detail op die vere. Mooi foto al is die koppies en ogies nie daar nie.

Comment by Albertyn Potgieter on July 17, 2017 at 3:36pm

Interressante foto, so sonder koppe Hans!! pragtige detail in die vere. Sou ook miskien van sommige van die takkies ontslae raak. Well done

Comment by Hennie Cronjé on July 17, 2017 at 2:53pm

Hulle kry seker nog koud. Die foto is pragtig en uitstekend uitgevoer. Baie mooi skerp met pragtige kleure. Baie mooi!

Comment by Elna Geringer on July 17, 2017 at 2:11pm

Dis nou heeltemal uit 'n ander hoek geneem, oulik Hans. Ek wonder net oor die takkie tussen die twee..........moet dit bly of moet dit waai??? Jy kan ook die onderste takkie uithaal. Die fokus is mooi helder  en die agtergrond is goed hanteer

Comment by Donald Daniel Jacobs on July 17, 2017 at 12:33pm

baie mooi

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html