IMG_0838

Views: 59

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on Saturday

Uitstekend Jan, die detail op die rug, kop en selfs die tong is skitterend!

Comment by Johan Ayres on Saturday

Wie het nou gedink dat 'n vlieg 'n meesterstuk kan wees? Pragtig!

Comment by Rika Schoeman on Saturday

Ongelooflik! Welgedaan Jan.

Comment by Tersia Weitsz on Saturday

Skitterende foto van  die laspos

Comment by Donald Daniel Jacobs on Saturday

uitstekend

Comment by Elna Geringer on Saturday

Ditto met alles  reeds genoem Jan. Puik gedoen

Comment by Anita du Toit on Saturday

Ek salueer jou!!

Comment by Doretha Kock on Saturday

WOW! Uitstekend, Jan. Jou vlieë is al Celebrities.

Comment by Rita Koen on Saturday

Jan, jy het dit reg gekry om 'n lastige insek 'n nuwe gradering te gee.  Awesome.

Comment by gabriel parsons on Saturday

Die een briljante foto na die ander wonderlik Jan!!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html