Views: 53

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on July 12, 2018 at 6:14pm

Die lyne in die see en lug werk baie goed Jan.

Comment by Vida van Schalkwyk on July 12, 2018 at 4:50pm

very pretty!!

Comment by Hennie Cronjé on July 12, 2018 at 4:01pm

Ook baie mooi soos die vorige een, maar ek het meer van daardie een gehou. Die rede is die mooi sterk stamme wat mooi versprei was in daardie foto. 

Comment by Susan on July 12, 2018 at 1:03pm

Dis so lekker om na te kyk. PRAGTIG Jan. ek is bly jy neem bietjie Landskappe ook af.

Comment by Tersia Weitsz on July 12, 2018 at 10:28am

Wow daai wolkies en hul kleure, lieflik Jan!

Comment by Doretha Kock on July 12, 2018 at 10:16am

Uitstekende foto, Jan.

Comment by Gerrie Lambrechts on July 12, 2018 at 9:39am

Pragtig Jan. My gunsteling foto's.

Comment by gabriel parsons on July 12, 2018 at 8:21am
Uitstekende foto jan baie goed gedoen
Comment by Martie Venter on July 12, 2018 at 7:54am

Dis pragtig, Jan - ek hou veral van die mooi kleure en die treffende vlieswolkies wat lyk asof hulle almal saamvloei na die berg toe.

Comment by Willie Schoombee on July 12, 2018 at 7:43am

Wonderlike lig vir ñ pragtige toneel Jan, die wolkies is treffend en verleen baie goeie effek aan jou foto. WD!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html