Die Rush bome is die bome wat laaste opkleur. Sondag, terwyl 'n misreëntjie geval het, was die kleur besonder mooi. Ek moes 'n lang lens vir almal gebruik. Dit was windstil en die donker (maar mooi) lig was nie 'n faktor nie. Vir die foto het ek f11 en ISO 250 gebruik en dit het 'n sluiterspoed van 1/45 sek. gelewer.

Views: 48

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on June 14, 2018 at 9:37pm
Josef die diagonale plasing van die blare en die "liggies" aan die punte saam met die helder rooi is meer as treffend!!
Veels geluk en ek sê ook dankie vir die voorreg om die besondere herfsblare te sien.
Comment by Tersia Weitsz on June 14, 2018 at 5:48pm

Ongelooflik Josef en die druppels n bonus

Comment by Elna Geringer on June 14, 2018 at 2:56pm

Nou verstaan ek hoekom jy genoem het dat ons net te vroeg was om die volle rooi tooisel van die Rush te ervaar. Dankie tog dat jy dit met ons deel en Josef, soos al jou fotos, is hierdie een ook 'n wenner

Comment by Sandra Grobler on June 14, 2018 at 11:03am

Wow! dis beautiful!

Comment by Hennie Cronjé on June 14, 2018 at 9:48am

Hoe rooier hoe mooier! Dis pragtig en treffend. Die swart dooie spasie links inder is bietjie groot, maar verder is dit ‘n pragtige en uitstekende foto!

Comment by Anita du Toit on June 14, 2018 at 9:17am

Pragtige en kleurvolle foto Josef!

Comment by Gerrie Lambrechts on June 14, 2018 at 8:51am

Ongelooflik mooi, pragtige foto.

Comment by Rika Schoeman on June 14, 2018 at 8:15am

Die paar groen blare tussen die rooies gee pragtige kontras en die druppels is 'n bonus. Baie goed gedoen Josef.

Comment by Magda vd Merwe on June 13, 2018 at 7:53pm

Sjoe Josef dis n pragtige foto

Comment by Theresa Botma on June 13, 2018 at 6:25pm
Besonder mooi! Die kleur en water druppels op die blaarpunte is uniek.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html