Cape Robin kuikens. Canon EOS 600D, f/5.6, 1/320 sek, 250mm,ISO-1600

Views: 53

Albums: Cape Robin

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on January 12, 2018 at 2:43pm

Die nessie is so goed weg gesteek, jy het goed gedoen Charles en jou foto wys mooi hoe vernuftig ons geveerdes is

Comment by Josef Steyn on January 12, 2018 at 12:17pm

Jy was gelukkig om hulle te kry!

Comment by Doretha Kock on January 12, 2018 at 10:02am

Pragtig!

Comment by Tersia Weitsz on January 12, 2018 at 7:31am

Die ogies wat uitloer is pragtig, goed gedoen

Comment by Gerrie Lambrechts on January 12, 2018 at 6:47am

Tog te oulik.  Ek sou van die takke bo afgesny het. Ons wag vir foto's om sien hoe hulle groei.

Comment by Hennie Cronjé on January 12, 2018 at 5:35am

Baie goed gefotografeer! Jy het dit reggekry om alle steurende objekte voor uit te skakel, met mooi blootlegging van die kuikentjies. Dit was sekerlik moeilike omstandighede, maar jy het goed gedoen.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html