Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Die foto is van ons woonstelbalkon geneem in Drakensberg Gardens naby Underberg. Dit is die Drakensberg in die agter grond en vroeg met die mistigheid.
Tags:
Comment
Baie mooi
Pragtig en indrukwekkend! Dis 'n besondere toneel met die miswolke wat die voorbergies dekoreer. Pragtige kleure. Jy kon egter minder lug bo ingesit het met die boompies onder heeltemal in. Onthou, al die lug geen detail in het nie, sny dit uit of maak dit so min moontlik.
awesome toneel - jul is gelukkig om in die berge te kan kuier!
Pragtig met die mis wat in die bergvoue dwarrel en die kleurvolle lappieskombers in die voorgrond!
Baie goeie komposisie van ñ pragtige landskap Hans, ook mooi kontraste, maar die mistigheid is spesiaal. WD!
Wow, dis baie mooi! Die verskillende kleure en die mistigheid gee jou 'n lieflike foto, WD Hans
Die mis gee soveel atmosfeer aan die foto, baie mooi Hans
Darem maar mooi natuur daar en jou foto wys dit so mooi
mooi toneel en foto Hans
© 2019 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool