Die foto is van ons woonstelbalkon geneem in Drakensberg Gardens naby Underberg. Dit is die Drakensberg in die agter grond en vroeg met die mistigheid.

Views: 48

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on October 15, 2018 at 4:33pm

Pragtige landskaptoneel, Hans (ditto op Hennie se voorstel).

Comment by Elaine de Bruin on October 15, 2018 at 9:31am

Dis so mooi!  Hou van al die kleure.

Comment by Dine Potgieter on October 14, 2018 at 10:43pm

Mooi! Van die Drakensberg kan ek nie genoeg kry nie - daar is nog 'n hele paar staproetes wat ek wil doen.

Comment by Tina le Grange on October 14, 2018 at 8:27pm

Hans die kleurversadiging is puik, die mistigheid gee 'n treffende atmosfeer, goeie fokus en Hennie het die lug aangeraak.

Veels geluk; jy mag maar trots wees op hierdie foto

Comment by Dawid Roos on October 14, 2018 at 6:57pm

Sal dit graag wil beleef..mooi 

Comment by Rika Schoeman on October 14, 2018 at 5:36pm

Wat 'n pragtige toneel! Baie mooi Hans.

Comment by Bruwer Burger on October 14, 2018 at 5:04pm

Pragtig geneem Hans.

Comment by Elna Geringer on October 14, 2018 at 2:39pm

Ek ditto met alles reeds genoem Hans. (Ek hoop jy het nog 'n paar fotos van die pragtige ou Draak)

Comment by Anita du Toit on October 14, 2018 at 1:21pm

Ek hou vreeslik baie hiervan Hans, stem egter saam met Hennie oor die komposisie. Ek wag vir nog foto's van die kuier hoor!

Comment by Gerrie Lambrechts on October 14, 2018 at 12:32pm

Baie spesiaal en pragtige foto.  Mooi toneel.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html