Views: 78

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Hennie Cronjé on March 6, 2014 at 4:47pm

Dis 'n baie goeie foto, maar mens wonder wat is die klein objek in die agtergrond?

Comment by André Pretorius on March 6, 2014 at 11:39am

Goeie tydsberekening Amanda, lyk soos riffelglas!

Comment by Gerrie Lambrechts on March 6, 2014 at 8:01am

Baie mooi in drie verdeel. Die brekende water voor, die skuimspatsels en die gladde water agter.  Goed gedoen.

Comment by jan jordaan on March 6, 2014 at 6:08am

sjoe n puik foto wd

Comment by Piet Nel on March 6, 2014 at 5:12am

pragtig Amanda

Comment by Pieter Steyn on March 6, 2014 at 4:51am

mooi een - ek dink die walvis is te klein om inpak op foto te hê - stem saam met Anita as jy dit uithaal het jy goeie foto van brander wat breek met mooi groen helder kleur

Comment by Hans Myburg on March 6, 2014 at 1:28am

Mooi ,maar ek stem om die walvis n bietjie na n kant toe te krop dat hy nie so in die middel is nie,verder is dit n fantastiese foto

Comment by Amanda on March 6, 2014 at 12:12am

Dankie, die donker voorwerk is n Southern right whale. (of dan n stukkie van hom)

Comment by Anita du Toit on March 5, 2014 at 11:50pm

Jou tydsberekening is net reg.. voor die brander heeltemal breek!! Ek sal die donker voorwerp uitvee in die middel, of dan links krop om dit nie in die middel te he nie maar eksentries.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html