Aus. se kuifkop duif.(Crested Pigeon)

Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on March 14, 2019 at 9:32pm

Dit is baie mooi Hans. 

Comment by Dine Potgieter on March 14, 2019 at 8:27pm

Mooi - oppas net vir halo.

Comment by Hennie Cronjé on March 14, 2019 at 2:16pm

Dis pragtig! Nog nie so 'n duif gesien nie. Die foto is baie goed uitgevoer met skerp fokus en mooi kleure. Mooi!

Comment by Gerrie Lambrechts on March 14, 2019 at 1:31pm

Goed geplaas en mooi skerp ogie.  Mooi foto.

Comment by Josef Steyn on March 14, 2019 at 9:36am

'n Nuwe een vir my. Ek het nogal gewonder wat dit is. Ek is bly jy wys ons die omgewing waar jy nou is en sy inwoners. Baie mooi foto. Skerp en jy het die beligting uitstekend hanteer. Ek is regtig beindruk met hierdie een.

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html