Views: 98

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by jan jordaan on March 13, 2018 at 6:06am

BAIE DANKIE ALMAL, NEE JOHAN JY IS BESIG OM MET N SPOED VERBY MY TE GAAN 

Comment by Johan Ayres on March 12, 2018 at 10:23pm

Baie dankie vir die foto van die afleier Jan. Kyk, laat ek jou nou mooi vertel, wanneer ek my makrofoto's met joune vergelyk, raak ek skoon moedeloos. Ek weet nie wanneer ek eendag op jou standaard gaan wees nie. En behalwe van moedeloos, is ek groen van jaloesie. Maar ernstig Jan, baie, baie geluk met 'n skitterende foto. Jy stel 'n standaard waarna ek streef. 

Comment by Herman Swanepoel on March 12, 2018 at 5:39pm

Jy mag maar, Jan.

Comment by Rika Schoeman on March 12, 2018 at 5:04pm

Ongelooflik Jan!

Comment by jan jordaan on March 12, 2018 at 4:28pm

JOHAN SO LYK MY AFLEIER 

Comment by jan jordaan on March 12, 2018 at 4:28pm

Comment by Doretha Kock on March 12, 2018 at 3:29pm

Fantastiese foto, Jan!

Comment by Magda vd Merwe on March 12, 2018 at 2:47pm

Puik Jan

Comment by Vida van Schalkwyk on March 12, 2018 at 11:42am

kan nie beter, wowwww!!

Comment by Gerrie Lambrechts on March 12, 2018 at 9:30am

Uitstekende foto.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html