Views: 51

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on June 15, 2018 at 11:01am

Innige meegevoel met jul verlies Jan en mag julle vertroosting ontvang. Pragtige foto!

Comment by Herman Swanepoel on June 14, 2018 at 6:03pm

Mooi gedoen Jan. Sterkte vir jou en die gesin.

Comment by Josef Steyn on June 14, 2018 at 5:37pm

Treffend Jan. Jammer om te hoor van jul verlies Jan. So 'n terugslag is baie moeilik om mee vrede te maak maar ons vertrou dat met tyd berusting sal kom.

Comment by Tersia Weitsz on June 14, 2018 at 5:10pm

Jou foto so tipies n Jan foto - uitstekend!.  Jan, ek weet nie of al ons skolers dit weet nie, maar innige meegevoel met verlies van jou dogter, ek bid dat julle vertroosting sal kry

Comment by Willie Schoombee on June 14, 2018 at 4:08pm

Jan sommer pragtig uitgevoer met baie mooi detali. Interessante oë.

Comment by Hennie Cronjé on June 14, 2018 at 3:25pm

Dis pragtig, met besondere oë. Baie mooi skerp ook met goeie beligting. Dalk kan jy die geel van die by bietjhie helderder maak. Verder baie mooi!

Comment by Gerrie Lambrechts on June 14, 2018 at 2:39pm

Pragtig skerp.

Comment by Magda vd Merwe on June 14, 2018 at 2:18pm

Briljant Jan

Comment by Marenschia Goosen on June 14, 2018 at 2:05pm

Baie mooi Jan. 

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html