IMG_2139 Jare gelede tot stilstand gekom

Views: 55

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on January 12, 2018 at 2:13pm

En besig om op te roes!  Pragtig

Comment by gabriel parsons on January 12, 2018 at 1:58pm

Elsa soos josef se as kunsfoto is dit goed. Of dit n sukses vir jou is hang af van wat jy in gedagte gehad het!

Comment by Anita du Toit on January 12, 2018 at 1:51pm

Pragtige skerp foto Doretha!

Comment by Josef Steyn on January 12, 2018 at 12:28pm

Hy is definitief nie meer wat hy was nie. Interessante een Doretha

Comment by Elsa crous on January 12, 2018 at 11:20am

Doretha dis 'n mooi foto om te dink hierdie geroesde stoomtrein het ook sy glorie dae gehad toe ons so lekker gery het

Comment by gabriel parsons on January 12, 2018 at 10:42am

Nostalgies foto, Maar baie goed geneem Pragtig

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html