Views: 62

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Doretha Kock on January 15, 2018 at 7:22am

Baie dankie Riaan. Hierdie een staan net buite Klipplaat.

Comment by Riaan on January 14, 2018 at 6:24pm

wooow hierdie een drup van nostalgie en soos gewoonlik is die grootste prys wat gesteel word op hierdie dames van ouds, die pragige swart, wit en brons ID plate, ook iewers in iemand se versameling. dis pragtig Doretha en laat my erg verlang na die dae toe mens naby Laingsburg hordes van hulle kon sien staan, gereed om geskroot teword

Comment by Doretha Kock on January 13, 2018 at 8:21am

Baie dankie aan elkeen.

Comment by Dine Potgieter on January 13, 2018 at 12:15am

Mooi gedokumenteer!

Comment by Rassie van Graan on January 12, 2018 at 8:00pm

Ai, so mooi!  En dan nog al die nostalgie wat daarmee saamgaan!  Dit lyk soos 'n ou 24-klas lokomotief?  

Comment by Gerrie Lambrechts on January 12, 2018 at 3:41pm

Mooi diagonaal geplaas met mooi eenvoud en alle aardse kleure.

Comment by Rita Koen on January 12, 2018 at 3:40pm

Ongelooflik dat so 'n groot geroeste stuk yster so 'n absolute meesterstuk kan voortbring.  Die vertel van verhale van vergange.

Comment by Hennie Cronjé on January 12, 2018 at 2:45pm

Dis pragtig en baie goed gefotografeer. Ten spyte van harde lig, het jy mooi kleure. Die komposisie is ook baie goed. Mooi!

Comment by Willie Schoombee on January 12, 2018 at 2:31pm

Dat so ñ pragtige stuk yster tot stilstand gekom het is nogal jammer, glo dit het duisende kilometers afgelê. Doretha mooi foto daarvan gemaak. WD!

Comment by Elna Geringer on January 12, 2018 at 2:16pm

Wat 'n jammerte??????????????

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html