Hierdie is net 'n dokumentasiefoto wat wys dat daar, behalwe SALT, nog 'n klomp ander teleskope is. Dit is deur verskeie lande opgesit en elkeen is besig met daardie land, of wetenskaplikes, se eie spesialiteit. Sutherland is gekies vanweee die lae ligbesoedelingsvlak en baie nagte sonder wolke.

Views: 19

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Susan on Sunday

PUIK tema foto en as mens net daar binne 'n paar kon neem dan is dit nou tegnologie van die hoogste gestoeltes...................

Comment by Dine Potgieter on Saturday

Baie mooi - as ek reg onthou, was die son-teleskoop (die een waarvan die luik in die dag oop is) Univ van Bristol s'n, en ek onthou ook Yonsei se geboutjie.

Comment by Tina le Grange on December 8, 2018 at 2:24pm

Josef die panorama-formaat is geskik vir hierdie toneel; mooi skerp, goeie lyne, vorms en selfs tekstuur.  Goeie tema-foto.

Comment by Donald Daniel Jacobs on December 8, 2018 at 1:26pm

mooi foto

Comment by Tersia Weitsz on December 8, 2018 at 5:20am

Baie mooi gedoen Josef

Comment by Anita du Toit on December 7, 2018 at 8:24pm

Baie mooi Josef!

Comment by Gerrie Lambrechts on December 7, 2018 at 5:53pm

Baie mooi geneem Josef.

Comment by Elna Geringer on December 7, 2018 at 5:49pm

Lieflik Josef, ek verlang sommer dik stukke terug daarheen

Comment by Hennie Cronjé on December 7, 2018 at 5:41pm

Jy het hierdie kompleks strukture baie mooi saamgevat in jou foto. Mooi sybeligting ook. Dis pragtig!

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html