Vandag se vonds,en is hy kwaai,hy dink hy is n leeu.(Hy word genoem "Bearded dragon"

Views: 34

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on Monday

Die drakie het die mooiste kleure, Hans.

Comment by Hennie Cronjé on Monday

'n interessante ou klein dingetjie. Maar dit lyk my baie kordaat. Baie mooi en weer eens, dankie vir al jou interessante bydraes.

Comment by Anita du Toit on Monday

Wat 'n vonds!!! So mooi kleurvol.. dis jammer die kamera het op die agterste deel gefokus en nie op die kop nie. Ek vind dit gebeur nogal gereeld met 'n mens, en kom dit eers agter as jy dit op die rekenaar plaas.

Comment by gabriel parsons on Monday

Pragtige foto Hans

Comment by Rika Schoeman on Monday

Pragtige drakie, veral die kleure is baie mooi.

Comment by Elna Geringer on Monday

Goeiste, hy lyk nogal heel befoeterd. Dankie dat jy deel Hans

Comment by jan jordaan on Monday

GOED GEDOEN 

Comment by Josef Steyn on Monday

Wat 'n interessante dierasie! Dankie vir die wys.

Comment by Pine on Monday

Pragtige foto Hans!! Hy lyk omtrent kwaai.

Comment by Willie Schoombee on Monday

Hans pragtig, moet sê jy kry pragtige foto's daar onder. Baie interessante drakie. 

© 2019   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html