Views: 61

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Rika Schoeman on Tuesday

PUIK Jan.

Comment by Susan on Monday

Ai, eendag, eendag dan gaan ek ook. PUIK Jan

Comment by Johan Ayres on Monday

Uitstekend en skerp.

Comment by Christa Snyman on Monday

Sjoeee, die oog is absoluut puik, Jan. WD!

Comment by Herman Swanepoel on Monday

Jan. Ek het nie meer woorde vir jou,en jou goggas nie. Puik.

Comment by Hennie Cronjé on Monday

Skitterend! Besonder mooi detail met pragtige kleure. Baie mooi!

Comment by Willie Schoombee on Monday

Jan daardie oog is puik, wonder net wat is dit aan die regterkant van die foto in lyn met die ander oog. WD!

Comment by Anita du Toit on Monday

WOW! Baaaaie goed gedoen Jan!

Comment by jan jordaan on Monday

JOHAN EK GEBRUIK N CONVERTERX2 SAAM MET SIGMA 105MM 

Comment by Johan de Beer on Monday

Baie goed gedoen ,is dit net met 100mm Makrolens?

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html