Foto wat ek in Des geneem het,kyk gerus op vol blad.

Views: 21

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on May 16, 2020 at 2:03pm

Skitterend Hans beslis goue uur tyd geneem.  Ek glo jy het goed gewag vir hierdie oomblik.

Comment by Susan on May 16, 2020 at 12:03pm

WOW!

Comment by Mark on May 16, 2020 at 10:46am

Jou moeite was beloon hier en jy het geod beplan met staan plek. Baie goeie foto .

Comment by Hennie Cronjé on May 16, 2020 at 9:37am

Pragtig! Jy het die spat van die brander mooi oor die son gevang. Dit komplimenteer die foto. Mooi diep kleure ook - die foto grens aan low key. Die beligting is egter goed van bo tot onder. Baie mooi!

Comment by Tersia Weitsz on May 16, 2020 at 8:51am

Verseker het jy 'n goeie plek gekies om te staan, lieflik Hans!

Comment by Magda vd Merwe on May 15, 2020 at 10:00pm

Uitstekende foto Hans

Comment by Christa Snyman on May 15, 2020 at 7:51pm

Uitstekende foto, Hans!

Comment by Johan de Beer on May 15, 2020 at 7:16pm

Puik foto Hans!

Comment by Josef Steyn on May 15, 2020 at 7:15pm

Uitstekend Hans. jou posisie goed gekies.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html