Views: 30

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on Thursday
Donald ek sal ook so benoud lyk soos Boela; gesigsuitdrukkig goed gevang.
Comment by Willie Schoombee on Thursday

Ek sal ook so reageer met ñ padda so naby. Donald Boela vertoon goed.

Comment by Rika Schoeman on Thursday

Ai die ou verkyk hom aan daardie padda. Baie kostelik Donald.

Comment by Josef Steyn on Thursday

Dit is sekerlik nie 'n hondelewe nie.

Comment by Gerrie Lambrechts on Thursday

Mooi foto. Dalk minder bo en meer onder ingekry het.

Comment by Doretha Kock on Thursday

Die ou lyk nogal bekommerd. Heel komies.

Comment by Hennie Cronjé on Thursday

Ag, te lekker! Boerboele maak baie mooi foto's weens hulle mooi gesigte. Hier oorheers die poot egter. Mensa moet dit kry dat die gesig meeste van die foto volmaak. Dit lyk ook asof daardie padda 'n eoie foto werd is!

Comment by Dean Swanepoel on Thursday

Donald mooi foto, het jy nie een van die padda aleen gevat nie. Hy het baie mooi kleure.

© 2018   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html