Visuele ontwerp 2: Die driehoek

Omdat ek die foto eerder as 'n rekordfoto beskou het ek die agterond min of meer ongeskonde gelaat. Onder plaas ek die weergawe waar die agtergrond donkerder is en daar dus meer kontras is. Besluit maar van watter een jou geval. Geneem by f13, ISO 200 en 1/180 sek.

Views: 36

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Christa Snyman on November 15, 2017 at 9:02pm

Beide is pragtig, maar stem ook vir die onderste een, Josef.

Comment by Josef Steyn on November 15, 2017 at 2:34pm

Dankie Elna en Rika.

Comment by Rika Schoeman on November 15, 2017 at 2:32pm

Onderste een is vir my pragtig!

Comment by Elna Geringer on November 15, 2017 at 12:55pm

Die onderste een kry ook my "vote" Josef.

Comment by Josef Steyn on November 15, 2017 at 8:25am

Dankie Willie, Riaan en Johan

Comment by Johan Ayres on November 15, 2017 at 12:00am

Net soos gister se foto, tegnies baie goed, Josef. Persoonlik hou ek meer van die onderste foto a.g.v. die kontras, want dit laat die driehoek ontwerp baie meer uitstaan en laat reg geskied aan jou visuele ontwerp tema.

Comment by Riaan on November 14, 2017 at 10:13pm

pragtig verby Josef en ek wil met die ander se onderste fotokeuse saamstem, dis regtig baie besonders verwerk en lyk so baie soos 'n van Gogh, eks baie mal hieroor!!

Comment by Willie Schoombee on November 14, 2017 at 8:48pm

Josef beide is vir my mooi, maar die wenner is die onderste een. Pragtig uitgevoer en ñ goeie voorbeeld!

Comment by Josef Steyn on November 14, 2017 at 8:28pm

Comment by Josef Steyn on November 14, 2017 at 8:26pm

Dankie aan almal wat gekyk en 'n keuse gemaak het.

© 2017   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html